PSALMS 103:8
PSALMS 103:8 Die Boodskap (DB)
Die Here se hart is baie sag. Hy gee graag goeie dinge aan ons. Hy is geduldig. Hy het sy kinders baie lief.
Deel
Lees PSALMS 103PSALMS 103:8 Bybel vir almal (ABA)
Die Here is goed vir mense wat swaarkry, Hy is genadig en geduldig, Hy doen altyd wat Hy belowe het.
Deel
Lees PSALMS 103PSALMS 103:8 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Barmhartig en genadig is die HERE, lankmoedig en groot van goedertierenheid.
Deel
Lees PSALMS 103PSALMS 103:8 Afrikaans 1983 (AFR83)
Barmhartig en genadig is die Here, lankmoedig en vol liefde.
Deel
Lees PSALMS 103PSALMS 103:8 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Barmhartig en genadig is die HERE, geduldig en oorvloedig in troue liefde
Deel
Lees PSALMS 103PSALMS 103:8 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Barmhartig en genadig is die HERE, lankmoedig en groot van goedertierenheid.
Deel
Lees PSALMS 103