PSALMS 103:7
PSALMS 103:7 Bybel vir almal (ABA)
Hy het vir Moses gesê wat Hy wil hê, Hy het vir die Israeliete gesê wat Hy gedoen het.
Deel
Lees PSALMS 103PSALMS 103:7 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Hy het aan Moses sy weë bekend gemaak, aan die kinders van Israel sy dade.
Deel
Lees PSALMS 103PSALMS 103:7 Afrikaans 1983 (AFR83)
Aan Moses het Hy sy wil bekend gemaak, aan Israel wat Hy van plan was om te doen.
Deel
Lees PSALMS 103PSALMS 103:7 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Hy het sy weë aan Moses geopenbaar, aan die Israeliete sy dade.
Deel
Lees PSALMS 103PSALMS 103:7 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Hy het sy weë aan Moses bekend gemaak, sy dade aan die kinders van Israel.
Deel
Lees PSALMS 103