PSALMS 103:2 - Compare All Versions

PSALMS 103:2 ABA (Bybel vir almal)

Ek wil die Here prys, ek wil nie een ding vergeet wat Hy gedoen het nie.

PSALMS 103:2 AFR53 (Afrikaans 1933/1953)

Loof die HERE, o my siel, en vergeet geeneen van sy weldade nie!

PSALMS 103:2 AFR83 (Afrikaans 1983)

Ek wil die Here loof en nie een van sy weldade vergeet nie.

PSALMS 103:2 AFR20 (Die Bybel 2020-vertaling)

Loof die HERE, o my siel, en moenie enige van sy weldade vergeet nie

PSALMS 103:2 CAB23 (Contemporary Afrikaans Bible 2023)

Loof die HERE, o my siel, en vergeet nie al sy weldade nie.

PSALMS 103:2 DB (Die Boodskap)

Ek wil nooit vergeet hoe goed die Here vir my is nie. Ek loof Hom!

PSALMS 103:2 NLV (Nuwe Lewende Vertaling)

Ek wil die HERE prys en nie al sy goeie dade vergeet nie.