YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

PSALMS 103:19

PSALMS 103:19 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Die HERE het in die hemel sy troon gevestig, en sy heerskappy strek oor alles.

Deel
Lees PSALMS 103

PSALMS 103:19 Bybel vir almal (ABA)

Die Here het sy troon in die hemel gesit, Hy is Koning van alles en almal.

Deel
Lees PSALMS 103

PSALMS 103:19 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Die HERE het sy troon in die hemel gevestig, en sy koninkryk heers oor alles.

Deel
Lees PSALMS 103

PSALMS 103:19 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die Here het sy troon in die hemel gevestig, sy heerskappy strek oor alles en almal.

Deel
Lees PSALMS 103

PSALMS 103:19 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Die HERE het in die hemel sy troon gevestig, en sy heerskappy strek oor alles.

Deel
Lees PSALMS 103

PSALMS 103:19 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Die HERE het sy troon in die hemel gereed gemaak; en sy koninkryk heers oor alles.

Deel
Lees PSALMS 103

PSALMS 103:19 Die Boodskap (DB)

Die Here regeer uit die hemel. Hy is die sterkste van almal. Hy heers oor alles.

Deel
Lees PSALMS 103

PSALMS 103:19 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die HERE het sy troon in die hemel gevestig; Hy heers oor almal.

Deel
Lees PSALMS 103

PSALMS 103:19

PSALMS 103:19 AFR83
Deel
Lees die hele hoofstuk
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's