YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

PSALMS 103:18

PSALMS 103:18 Bybel vir almal (ABA)

Hy doen reg aan almal wat gehoorsaam is aan sy verbond en wat doen wat Hy sê.

Deel
Lees PSALMS 103

PSALMS 103:18 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

vir die wat sy verbond hou en aan sy bevele dink om dié te doen.

Deel
Lees PSALMS 103

PSALMS 103:18 Afrikaans 1983 (AFR83)

vir dié wat getrou bly aan sy verbond en sy voorskrifte nakom.

Deel
Lees PSALMS 103

PSALMS 103:18 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

vir hulle wat sy verbond hou, en vir hulle wat sy opdragte in gedagte hou, om dit uit te voer.

Deel
Lees PSALMS 103

PSALMS 103:18 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Aan die wat sy verbond hou en aan die wat sy gebooie onthou om dit te doen.

Deel
Lees PSALMS 103

PSALMS 103:18 Die Boodskap (DB)

Elkeen wat Hom dien en die ooreenkoms nakom wat Hy gesluit het, kan op sy liefde reken. Oor die jare heen help Hy mense. Die Here help almal wat na Hom luister.

Deel
Lees PSALMS 103

PSALMS 103:18 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

vir dié wat getrou is aan sy verbond en sy gebooie gehoorsaam.

Deel
Lees PSALMS 103
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's