PSALMS 103:17
PSALMS 103:17 Afrikaans 1983 (AFR83)
Maar onverganklik is die liefde van die Here vir dié wat Hom dien, sy trou vir opeenvolgende geslagte
PSALMS 103:17 Bybel vir almal (ABA)
Maar die Here hou aan om te doen wat Hy belowe het, Hy hou aan om reg te doen aan die mense wat Hom dien, en aan hulle kinders en kleinkinders.
PSALMS 103:17 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Maar die goedertierenheid van die HERE is van ewigheid tot ewigheid oor die wat Hom vrees, en sy geregtigheid vir kindskinders
PSALMS 103:17 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Maar die troue liefde van die HERE is van altyd af en vir ewig oor hulle wat vir Hom ontsag het, en sy geregtigheid geld vir die kinders se kinders
PSALMS 103:17 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Maar die goedertierenheid van die HERE is van ewigheid tot ewigheid oor die wat Hom vrees, en sy geregtigheid vir kinderkinders