YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

PSALMS 103:16

PSALMS 103:16 Bybel vir almal (ABA)

en wanneer die wind daaroor gewaai het, dan is die blom weg, niemand weet waar hy gegroei het nie.

Deel
Lees PSALMS 103

PSALMS 103:16 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

As die wind daaroor gaan, is dit nie meer nie en sy plek ken hom nie meer nie.

Deel
Lees PSALMS 103

PSALMS 103:16 Afrikaans 1983 (AFR83)

as die woestynwind daaroor waai, is dit weg en sy plek vir altyd leeg.

Deel
Lees PSALMS 103

PSALMS 103:16 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

As die wind oor hom waai, is hy nie meer daar nie en sy plek ken hom nie meer nie.

Deel
Lees PSALMS 103

PSALMS 103:16 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Want die wind trek daaroor, en dit is weg; en sy plek sal dit nie meer ken nie.

Deel
Lees PSALMS 103

PSALMS 103:16 Die Boodskap (DB)

Wanneer die wind begin waai en die son begin skroei, dan hou dit nie lank nie. Die gras gaan net daar dood. So gaan dit ook met mense.

Deel
Lees PSALMS 103

PSALMS 103:16 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

As die wind daaroor waai, is dit weg, ’n mens sien die plek waar dit was nie meer nie.

Deel
Lees PSALMS 103
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's