PSALMS 103:15
PSALMS 103:15 Bybel vir almal (ABA)
Die mens se lewe is soos die lewe van 'n plant, hy groei soos 'n veldblom
Deel
Lees PSALMS 103PSALMS 103:15 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Die mens — soos die gras is sy dae; soos 'n blom van die veld, so bloei hy.
Deel
Lees PSALMS 103PSALMS 103:15 Afrikaans 1983 (AFR83)
Die mens, sy lewensduur is soos dié van gras, soos dié van 'n veldblom wat oopgaan
Deel
Lees PSALMS 103PSALMS 103:15 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
'n Mens, soos gras is sy lewensdae, soos 'n veldblom, so bloei hy.
Deel
Lees PSALMS 103PSALMS 103:15 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Wat die mens betref, sy dae is soos gras; soos 'n blom van die veld, so bloei hy.
Deel
Lees PSALMS 103