YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

PSALMS 103:13

PSALMS 103:13 Afrikaans 1983 (AFR83)

Soos 'n vader hom ontferm oor sy kinders, so ontferm die Here Hom oor dié wat Hom dien.

Deel
Lees PSALMS 103

PSALMS 103:13 Bybel vir almal (ABA)

Soos 'n pa jammer is vir sy kinders, so is die Here ook jammer vir die mense wat Hom dien

Deel
Lees PSALMS 103

PSALMS 103:13 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Soos 'n vader hom ontferm oor die kinders, so ontferm die HERE Hom oor die wat Hom vrees.

Deel
Lees PSALMS 103

PSALMS 103:13 Afrikaans 1983 (AFR83)

Soos 'n vader hom ontferm oor sy kinders, so ontferm die Here Hom oor dié wat Hom dien.

Deel
Lees PSALMS 103

PSALMS 103:13 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Soos 'n vader hom ontferm oor kinders, so ontferm die HERE Hom oor dié wat vir Hom ontsag het

Deel
Lees PSALMS 103

PSALMS 103:13 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Soos 'n vader hom ontferm oor sy kinders, so ontferm die HERE Hom oor die wat Hom vrees.

Deel
Lees PSALMS 103

PSALMS 103:13 Die Boodskap (DB)

Net soos ouers hulle kinders met groot liefde versorg, so versorg die Here elkeen wat Hom dien met arms vol liefde.

Deel
Lees PSALMS 103

PSALMS 103:13 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Soos ’n vader hom ontferm oor sy kinders, so ontferm die HERE Hom oor hulle wat Hom dien.

Deel
Lees PSALMS 103

PSALMS 103:13

PSALMS 103:13 AFR83PSALMS 103:13 AFR83PSALMS 103:13 AFR83
Deel
Lees die hele hoofstuk
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's