PSALMS 101:1
PSALMS 101:1 Bybel vir almal (ABA)
Van Dawid. 'n Psalm. Here, ek wil sing oor U wat altyd doen wat U belowe, oor U wat altyd reg oordeel. Ek wil vir U sing.
Deel
Lees PSALMS 101PSALMS 101:1 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
VAN Dawid. 'n Psalm. Ek wil sing van goedertierenheid en reg; tot u eer wil ek psalmsing, o HERE!
Deel
Lees PSALMS 101PSALMS 101:1 Afrikaans 1983 (AFR83)
Van Dawid. 'n Psalm. Ek wil sing van u troue liefde en u geregtigheid, ek wil 'n lied sing tot u eer, Here.
Deel
Lees PSALMS 101PSALMS 101:1 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Van Dawid. 'n Psalm. Oor troue liefde en oor regspraak wil ek sing; U, HERE, wil ek besing.
Deel
Lees PSALMS 101PSALMS 101:1 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Ek wil sing van goedertierenheid en reg; tot eer van U, HERE, wil ek sing.
Deel
Lees PSALMS 101