PSALMS 1:6 - Compare All Versions
PSALMS 1:6 ABA (Bybel vir almal)
Ja, die Here gaan saam op die pad van die mense wat reg doen, maar die pad van die mense wat verkeerd doen, bring hulle by die dood.
Deel
PSALMS 1 ABAPSALMS 1:6 AFR53 (Afrikaans 1933/1953)
Want die HERE ken die weg van die regverdiges, maar die weg van die goddelose sal vergaan.
Deel
PSALMS 1 AFR53PSALMS 1:6 AFR83 (Afrikaans 1983)
Waarlik, die Here lei die regverdiges op hulle pad, maar die pad van die goddeloses lei tot ondergang.
Deel
PSALMS 1 AFR83PSALMS 1:6 AFR20 (Die Bybel 2020-vertaling)
Ja, die HERE dra sorg vir die pad van regverdiges, maar die pad van goddeloses loop dood.
Deel
PSALMS 1 AFR20PSALMS 1:6 CAB23 (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Want die HERE ken die weg van die regverdiges, maar die weg van die goddelose sal vergaan.
Deel
PSALMS 1 CAB23PSALMS 1:6 DB (Die Boodskap)
God wys vir mense wat Hom liefhet hoe om elke dag te leef, maar slegte mense verdwaal vir altyd in hulle sonde.
Deel
PSALMS 1 DBPSALMS 1:6 NLV (Nuwe Lewende Vertaling)
Want die HERE waak oor die pad van die gelowiges; maar die paaie van die goddeloses lei tot ondergang.
Deel
PSALMS 1 NLV