SPREUKE 9:5
SPREUKE 9:5 Bybel vir almal (ABA)
“Julle moet by my kom eet en julle moet kom drink van die wyn wat ek gemeng het met kruie.
Deel
Lees SPREUKE 9SPREUKE 9:5 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Kom, eet julle van my brood, en drink van die wyn wat ek gemeng het
Deel
Lees SPREUKE 9SPREUKE 9:5 Afrikaans 1983 (AFR83)
“Kom eet by my, kom drink van die wyn wat ek reggesit het!
Deel
Lees SPREUKE 9SPREUKE 9:5 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
“Kom, eet van my brood, en drink van die wyn wat ek gemeng het!
Deel
Lees SPREUKE 9SPREUKE 9:5 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Kom, eet van my brood en drink van die wyn wat ek gemeng het.
Deel
Lees SPREUKE 9