SPREUKE 8:7
SPREUKE 8:7 Bybel vir almal (ABA)
Ja, ek sal die waarheid praat, ek haat verkeerde dinge.
Deel
Lees SPREUKE 8SPREUKE 8:7 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Want my verhemelte spreek waarheid, en goddeloosheid is vir my lippe 'n gruwel.
Deel
Lees SPREUKE 8SPREUKE 8:7 Afrikaans 1983 (AFR83)
Ek praat net die waarheid, ek het 'n afsku van wat verkeerd is.
Deel
Lees SPREUKE 8SPREUKE 8:7 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Want die waarheid, dit verkondig my mond, en afstootlik vir my lippe is goddeloosheid.
Deel
Lees SPREUKE 8