SPREUKE 8:6
SPREUKE 8:6 Bybel vir almal (ABA)
Julle moet luister, want ek wil belangrike dinge sê. Wanneer ek praat, dan sê ek dinge wat reg is.
Deel
Lees SPREUKE 8SPREUKE 8:6 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Hoor, want ek sal voortreflike dinge spreek, en my lippe gaan oop vir wat reg is.
Deel
Lees SPREUKE 8SPREUKE 8:6 Afrikaans 1983 (AFR83)
Luister, want wat ek sê, is die moeite werd, elke woord van my is opreg.
Deel
Lees SPREUKE 8SPREUKE 8:6 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Luister, want oor gepaste dinge praat ek – en oor my lippe kom wat reg is.
Deel
Lees SPREUKE 8SPREUKE 8:6 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Hoor; want ek sal van voortreflike dinge spreek; en die opening van my lippe sal regte dinge wees.
Deel
Lees SPREUKE 8