SPREUKE 8:35 - Compare All Versions
SPREUKE 8:35 ABA (Bybel vir almal)
Want mense wat wysheid kry, kry die lewe, en die Here hou van hulle.
Deel
SPREUKE 8 ABASPREUKE 8:35 AFR53 (Afrikaans 1933/1953)
Want hy wat my vind, het die lewe gevind en verkry 'n welbehae van die HERE.
Deel
SPREUKE 8 AFR53SPREUKE 8:35 AFR83 (Afrikaans 1983)
Wie my vind, vind die lewe self en geniet die guns van die Here.
Deel
SPREUKE 8 AFR83SPREUKE 8:35 AFR20 (Die Bybel 2020-vertaling)
Ja, wie my vind, het die lewe gevind; hy geniet die goedkeuring van die HERE.
Deel
SPREUKE 8 AFR20SPREUKE 8:35 CAB23 (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Want wie My vind, kry die lewe en sal guns van die HERE verkry.
Deel
SPREUKE 8 CAB23SPREUKE 8:35 DB (Die Boodskap)
Wie die wysheid sy eie maak, het die lewe gevind. Die Here is lief vir hom.
Deel
SPREUKE 8 DBSPREUKE 8:35 NLV (Nuwe Lewende Vertaling)
Hy wat my kry, kry die lewe self. Hy geniet die guns van die HERE.
Deel
SPREUKE 8 NLV