SPREUKE 8:33
SPREUKE 8:33 Bybel vir almal (ABA)
Julle moet luister na wat ek vir julle leer, dan sal julle wysheid kry. Julle moenie dit los nie.
Deel
Lees SPREUKE 8SPREUKE 8:33 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Luister na tug en word wys, en verwerp dit nie.
Deel
Lees SPREUKE 8SPREUKE 8:33 Afrikaans 1983 (AFR83)
Luister na wat ek julle leer, moet dit nie verontagsaam nie, dan sal julle ook wysheid hê.
Deel
Lees SPREUKE 8SPREUKE 8:33 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Luister na my vermaning en word wys; moet dit nie in die wind slaan nie.
Deel
Lees SPREUKE 8SPREUKE 8:33 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Hoor tug en wees wys en verwerp dit nie.
Deel
Lees SPREUKE 8