SPREUKE 8:27
SPREUKE 8:27 Bybel vir almal (ABA)
Ek was ook daar toe die Here die hemeldak gemaak het, toe Hy besluit het waar die diep water moet ophou en waar die lug moet begin
Deel
Lees SPREUKE 8SPREUKE 8:27 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Toe Hy die hemele berei het, was ek daar; toe Hy 'n kring afgetrek het op die oppervlakte van die wêreldvloed
Deel
Lees SPREUKE 8SPREUKE 8:27 Afrikaans 1983 (AFR83)
Ek was daar toe Hy die hemelgewelf opgerig het, toe Hy die horison oor die see afgemerk het
Deel
Lees SPREUKE 8SPREUKE 8:27 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Toe Hy die hemele gevestig het, was ek daar. Toe Hy die horison afgemerk het oor die oppervlak van die watermassa
Deel
Lees SPREUKE 8SPREUKE 8:27 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Toe Hy die hemel gereedgemaak het, was ek daar
Deel
Lees SPREUKE 8