SPREUKE 8:24
SPREUKE 8:24 Bybel vir almal (ABA)
Ek was klaar daar toe die diep water nog nie daar was nie, toe daar nog nie fonteine vol water was nie.
Deel
Lees SPREUKE 8SPREUKE 8:24 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Toe daar nog geen wêreldvloede was nie, is ek gebore; toe fonteine, swaar van water, nog nie daar was nie
Deel
Lees SPREUKE 8SPREUKE 8:24 Afrikaans 1983 (AFR83)
Ek het gekom toe die groot waters nog nie daar was nie, toe daar nog nie fonteine vol water was nie.
Deel
Lees SPREUKE 8SPREUKE 8:24 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Daar was nog nie •oerwaters nie, toe is ek voortgebring; daar was nog nie fonteine ryk aan water nie.
Deel
Lees SPREUKE 8SPREUKE 8:24 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Toe daar geen dieptes was nie, is ek gebore; toe daar geen fonteine was wat oorvloedig was van water nie.
Deel
Lees SPREUKE 8