SPREUKE 8:20
SPREUKE 8:20 Bybel vir almal (ABA)
Waar ek gaan, daar lewe mense reg, en daar doen hulle reg aan ander mense.
Deel
Lees SPREUKE 8SPREUKE 8:20 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Ek wandel op die weg van geregtigheid, in die middel van die paaie van reg
Deel
Lees SPREUKE 8SPREUKE 8:20 Afrikaans 1983 (AFR83)
Waar ek gaan, is daar geregtigheid, my pad is dié van die reg.
Deel
Lees SPREUKE 8SPREUKE 8:20 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Op die pad van geregtigheid loop ek – presies op die paaie van regverdigheid
Deel
Lees SPREUKE 8SPREUKE 8:20 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Ek lei op die weg van geregtigheid, in die middel van die paaie van reg.
Deel
Lees SPREUKE 8