SPREUKE 8:2
SPREUKE 8:2 Bybel vir almal (ABA)
Sy gaan staan op die hoë plekke langs die pad, by die plek waar die paaie bymekaarkom
Deel
Lees SPREUKE 8SPREUKE 8:2 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Op die top van die hoogtes langs die weg, op die kruispunt van die paaie staan sy
Deel
Lees SPREUKE 8SPREUKE 8:2 Afrikaans 1983 (AFR83)
Op die hoogtes langs die pad, by die kruispaaie, gaan sy staan
Deel
Lees SPREUKE 8SPREUKE 8:2 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Op die top van die hoogtes langs die pad, waar die hoofpaaie bymekaarkom, het sy stelling ingeneem.
Deel
Lees SPREUKE 8SPREUKE 8:2 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Sy staan op die top van hoogtes, langs die pad op die plekke van die paaie.
Deel
Lees SPREUKE 8