SPREUKE 8:17
SPREUKE 8:17 Bybel vir almal (ABA)
Ek is lief vir mense wat lief is vir my, mense wat my soek, kry my.
Deel
Lees SPREUKE 8SPREUKE 8:17 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Ék het lief die wat my liefhet, en die wat my soek, sal my vind.
Deel
Lees SPREUKE 8SPREUKE 8:17 Afrikaans 1983 (AFR83)
Ek het dié lief wat my liefhet; dié wat my soek, vind my.
Deel
Lees SPREUKE 8SPREUKE 8:17 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Wie my liefhet, het ek self ook lief, en wie my soek, sal my vind.
Deel
Lees SPREUKE 8SPREUKE 8:17 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Ek het die wat My liefhet, lief; en die wat My vroeg soek, sal My vind.
Deel
Lees SPREUKE 8