SPREUKE 7:7 - Compare All Versions

SPREUKE 7:7 ABA (Bybel vir almal)

en toe sien ek 'n jongman wat baie onverstandig is, hy was tussen ander jongmense wat baie min weet.

SPREUKE 7:7 AFR53 (Afrikaans 1933/1953)

en ek het onder die eenvoudiges gesien, onder die jongmense 'n verstandelose jongman opgemerk

SPREUKE 7:7 AFR83 (Afrikaans 1983)

en ek sien mense wat nog baie moet leer; ek merk onder hulle veral een onverstandige jongman

SPREUKE 7:7 AFR20 (Die Bybel 2020-vertaling)

en ek sien toe daar by die onkundiges, ja, ek merk toe onder die seuns 'n jong man sonder verstand

SPREUKE 7:7 CAB23 (Contemporary Afrikaans Bible 2023)

En kyk, onder die eenvoudiges het ek onder die jongmense 'n jong man sonder verstand gesien

SPREUKE 7:7 DB (Die Boodskap)

Deur die kantgordyn het ek ’n klomp mense gesien. Hulle was dom. Hulle het nie geweet hoe om reg en gelukkig te leef nie. Onder hulle was daar veral een jongman. Hy was nog dommer as die ander.

SPREUKE 7:7 NLV (Nuwe Lewende Vertaling)

Ek sien toe jongmense op straat wat nog baie moet leer. Tussen hulle was ’n jong man wat nie van beter geweet het nie.