YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

SPREUKE 7:22

SPREUKE 7:22 Bybel vir almal (ABA)

Die jongman het saam met haar geloop, hy was soos 'n bees wat na die slagplek gaan, soos 'n bok wat in 'n vangstrik getrap het.

Deel
Lees SPREUKE 7

SPREUKE 7:22 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Hy loop skielik agter haar aan soos 'n bees wat na die slagpaal gaan, en soos voetboeie wat dien tot tugtiging van die sot

Deel
Lees SPREUKE 7

SPREUKE 7:22 Afrikaans 1983 (AFR83)

Hy loop sonder weerstand agter haar aan soos 'n bees op pad slagpale toe. Soos 'n dwaas word hy in die strik gevang

Deel
Lees SPREUKE 7

SPREUKE 7:22 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Hy loop dadelik agter haar aan; soos 'n bees na die slagplek gaan hy in, met die huppel van 'n rooitakbok op pad na 'n vangstrik

Deel
Lees SPREUKE 7

SPREUKE 7:22 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Hy loop dadelik agter haar aan soos 'n bees om te slag, of soos 'n dwaas om die stokke reg te maak

Deel
Lees SPREUKE 7

SPREUKE 7:22 Die Boodskap (DB)

Die jongman het toegegee. Sy het hom oortuig. Haar stroperige woorde het hom verlei. Sonder om ’n oomblik verder te dink, doen hy wat sy sê. Dit is verskriklik. Hy is soos ’n bees wat slagpale toe loop, soos ’n voëltjie wat oopoë in ’n lokval instap.

Deel
Lees SPREUKE 7

SPREUKE 7:22 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hy loop dadelik agter haar aan. Hy was soos ’n bees wat na die slagpale gelei word. Hy was soos ’n wildsbok wat in die slagyster trap

Deel
Lees SPREUKE 7
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's