YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

SPREUKE 6:6

SPREUKE 6:6 Bybel vir almal (ABA)

Lui mens, jy moet na die miere gaan, jy moet gaan kyk hoe hulle lewe en jy moet leer van hulle.

Deel
Lees SPREUKE 6

SPREUKE 6:6 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Gaan na die mier, luiaard, kyk na sy weë en word wys!

Deel
Lees SPREUKE 6

SPREUKE 6:6 Afrikaans 1983 (AFR83)

Gaan kyk na die mier, luiaard, kyk hoe hy werk, en leer by hom.

Deel
Lees SPREUKE 6

SPREUKE 6:6 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Gaan na die mier, luiaard, kyk na sy weë, en word wys.

Deel
Lees SPREUKE 6

SPREUKE 6:6 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Gaan na die mier, luiaard; let op haar weë en word wys.

Deel
Lees SPREUKE 6

SPREUKE 6:6 Die Boodskap (DB)

Luiaard, gaan leer by die mier hoe om te werk.

Deel
Lees SPREUKE 6

SPREUKE 6:6 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Jou luiaard, gaan leer by die mier. Kyk wat hy doen. Leer wat wysheid is by hom.

Deel
Lees SPREUKE 6
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's