SPREUKE 6:30
SPREUKE 6:30 Bybel vir almal (ABA)
Wanneer 'n dief steel, dan sal mense altyd dink hy doen verkeerd, ook wanneer hy steel omdat hy honger is.
Deel
Lees SPREUKE 6SPREUKE 6:30 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
'n Dief word nie verag as hy steel om sy begeerte te bevredig nie, omdat hy honger het
Deel
Lees SPREUKE 6SPREUKE 6:30 Afrikaans 1983 (AFR83)
'n Dief word verag as hy steel, ook al steel hy om sy honger te stil
Deel
Lees SPREUKE 6