YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

SPREUKE 31:3

SPREUKE 31:3 Afrikaans 1983 (AFR83)

moenie jou krag op vrouens vermors nie, moenie jou lewe verspil met hulle nie; hulle bring konings tot 'n val.

Deel
Lees SPREUKE 31

SPREUKE 31:3 Bybel vir almal (ABA)

Jy moenie al jou krag, jou lewe, gee vir vroue nie, vroue verwoes konings.

Deel
Lees SPREUKE 31

SPREUKE 31:3 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Gee jou krag nie aan vroue of jou omgang aan die wat konings uitroei nie.

Deel
Lees SPREUKE 31

SPREUKE 31:3 Afrikaans 1983 (AFR83)

moenie jou krag op vrouens vermors nie, moenie jou lewe verspil met hulle nie; hulle bring konings tot 'n val.

Deel
Lees SPREUKE 31

SPREUKE 31:3 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

moenie aan vroue jou lewenskrag bestee nie, of jou paaie daarop rig om konings uit te wis nie.

Deel
Lees SPREUKE 31

SPREUKE 31:3 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Gee jou krag nie aan vroue nie, of jou weë aan die vernietiging van konings.

Deel
Lees SPREUKE 31

SPREUKE 31:3 Die Boodskap (DB)

Luister mooi wat ek vir jou wil sê: Moenie jou liggaam vir ’n los vrou gee nie. Moenie dat sy jou lewe vernietig nie. Sulke vroue bring konings tot ’n val.

Deel
Lees SPREUKE 31

SPREUKE 31:3 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

jy moenie jou lewe op vroue verspil nie. Moenie jou lewe deurbring met hulle wat konings laat struikel nie.

Deel
Lees SPREUKE 31
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's