SPREUKE 31:24 - Compare All Versions
SPREUKE 31:24 ABA (Bybel vir almal)
Sy maak klere en sy verkoop dit, sy gee vir die handelaars nekdoeke om te verkoop.
Deel
SPREUKE 31 ABASPREUKE 31:24 AFR53 (Afrikaans 1933/1953)
Samek. Sy maak hemde en verkoop dit, en gordels lewer sy aan die handelaars.
Deel
SPREUKE 31 AFR53SPREUKE 31:24 AFR83 (Afrikaans 1983)
Sy maak klere en verkoop dit, sy lewer gordels aan die handelaars.
Deel
SPREUKE 31 AFR83SPREUKE 31:24 AFR20 (Die Bybel 2020-vertaling)
Sy maak klere van linne en verkoop dit; gordels lewer sy aan die handelaars.
Deel
SPREUKE 31 AFR20SPREUKE 31:24 CAB23 (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Sy maak fyn linne en verkoop dit; en gee gordels aan die handelaar oor.
Deel
SPREUKE 31 CAB23SPREUKE 31:24 DB (Die Boodskap)
Met vaardigheid maak sy klere en verkoop dit. Mense koop graag haar handewerk.
Deel
SPREUKE 31 DBSPREUKE 31:24 NLV (Nuwe Lewende Vertaling)
Sy verkoop die klere wat sy maak en voorsien handelaars van gordels.
Deel
SPREUKE 31 NLV