SPREUKE 31:23 - Compare All Versions
SPREUKE 31:23 ABA (Bybel vir almal)
Almal ken haar man, hy sit saam met die leiers van die land by die poort.
Deel
SPREUKE 31 ABASPREUKE 31:23 AFR53 (Afrikaans 1933/1953)
Noen. Haar man is bekend in die poorte as hy saam met die oudstes van die land sit.
Deel
SPREUKE 31 AFR53SPREUKE 31:23 AFR83 (Afrikaans 1983)
Haar man is welbekend by die stadspoort waar hy saam met die leiers beraadslaag.
Deel
SPREUKE 31 AFR83SPREUKE 31:23 AFR20 (Die Bybel 2020-vertaling)
Haar man is bekend in die stadspoorte wanneer hy saam met die oudstes van die land sit.
Deel
SPREUKE 31 AFR20SPREUKE 31:23 CAB23 (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Haar man is bekend in die poorte as hy onder die oudstes van die land sit.
Deel
SPREUKE 31 CAB23SPREUKE 31:23 DB (Die Boodskap)
Omdat sy so bekwaam is, word haar man ook geëer. Almal ken hom. As hy by belangrike mense is, weet hulle wie hy is.
Deel
SPREUKE 31 DBSPREUKE 31:23 NLV (Nuwe Lewende Vertaling)
Almal in die poort ken haar man. Hy dien op die raad van die leiers van die land.
Deel
SPREUKE 31 NLV