SPREUKE 31:19 - Compare All Versions
SPREUKE 31:19 ABA (Bybel vir almal)
Sy steek haar hande uit en sy werk by die spinwiel en die weefstoel.
Deel
SPREUKE 31 ABASPREUKE 31:19 AFR53 (Afrikaans 1933/1953)
Jod. Sy steek haar hande uit na die spinstok, en haar handpalms hou die spoel vas.
Deel
SPREUKE 31 AFR53SPREUKE 31:19 AFR83 (Afrikaans 1983)
Sy werk met die spinwiel, haar hande bly besig met die weefstoel.
Deel
SPREUKE 31 AFR83SPREUKE 31:19 AFR20 (Die Bybel 2020-vertaling)
Sy steek haar hande uit na die spinstok, en haar handpalms hou die spoel vas.
Deel
SPREUKE 31 AFR20SPREUKE 31:19 CAB23 (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Sy lê haar hande teen die spil, en haar hande hou die bol vas.
Deel
SPREUKE 31 CAB23SPREUKE 31:19 DB (Die Boodskap)
Haar hande staan vir niks verkeerd nie. Sy doen wat sy moet doen.
Deel
SPREUKE 31 DBSPREUKE 31:19 NLV (Nuwe Lewende Vertaling)
Sy werk met die spinwiel, haar hande is bedrywig met die weefbalk.
Deel
SPREUKE 31 NLV