SPREUKE 31:18
SPREUKE 31:18 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Tet. Sy voel dat haar wins goed is, in die nag gaan haar lamp nie dood nie.
Deel
Lees SPREUKE 31SPREUKE 31:18 Bybel vir almal (ABA)
Wanneer sy sien dat mense graag haar goed koop, dan werk sy die hele nag.
Deel
Lees SPREUKE 31SPREUKE 31:18 Afrikaans 1983 (AFR83)
Sy stel vas of die wins goed is, haar lamp bly heelnag brand.
Deel
Lees SPREUKE 31