SPREUKE 31:17 - Compare All Versions
SPREUKE 31:17 AFR53 (Afrikaans 1933/1953)
Get. Sy omgord haar lendene met krag en hou haar arms stewig.
Deel
SPREUKE 31 AFR53SPREUKE 31:17 AFR83 (Afrikaans 1983)
Sy pak die werk aan met krag, haar hande staan vir niks verkeerd nie.
Deel
SPREUKE 31 AFR83SPREUKE 31:17 AFR20 (Die Bybel 2020-vertaling)
Daadkragtig omgord sy haar heupe; sy steek haar hande uit haar moue.
Deel
SPREUKE 31 AFR20SPREUKE 31:17 CAB23 (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Sy omgord haar lendene met krag en versterk haar arms.
Deel
SPREUKE 31 CAB23SPREUKE 31:17 DB (Die Boodskap)
Vir harde werk is sy nie bang nie! Wat sy aanpak, maak sy klaar.
Deel
SPREUKE 31 DBSPREUKE 31:17 NLV (Nuwe Lewende Vertaling)
Sy werk baie hard. Haar hande staan vir niks verkeerd nie.
Deel
SPREUKE 31 NLV