YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

SPREUKE 31:16

SPREUKE 31:16 Bybel vir almal (ABA)

Sy dink goed oor 'n stuk grond en sy koop dit, sy neem van haar eie geld en sy plant daar wingerdstokke.

Deel
Lees SPREUKE 31

SPREUKE 31:16 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Sajin. Sy dink na oor 'n stuk grond en koop dit, van die vrug van haar hande plant sy 'n wingerd.

Deel
Lees SPREUKE 31

SPREUKE 31:16 Afrikaans 1983 (AFR83)

Sy oorweeg die waarde van 'n stuk grond en koop dit, sy sit dit onder wingerd met geld wat sy self verdien het.

Deel
Lees SPREUKE 31

SPREUKE 31:16 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Sy dink na oor 'n stuk grond en koop dit; met die verdienste van haar hande plant sy 'n wingerd.

Deel
Lees SPREUKE 31

SPREUKE 31:16 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Sy kyk na 'n land en koop dit; met die vrug van haar hande plant sy 'n wingerd.

Deel
Lees SPREUKE 31

SPREUKE 31:16 Die Boodskap (DB)

Sy het ’n oog vir ’n winskopie, maar sy dink mooi voor sy koop. Die geld wat sy so spaar, belê sy versigtig.

Deel
Lees SPREUKE 31

SPREUKE 31:16 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Sy bereken die waarde van ’n stuk grond en koop dit. Sy plant ’n wingerd daarop met die geld wat sy verdien.

Deel
Lees SPREUKE 31
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's