SPREUKE 31:13
SPREUKE 31:13 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Dalet. Sy sorg vir wol en vlas, en sy werk met gewillige hande.
Deel
Lees SPREUKE 31SPREUKE 31:13 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Sy soek wol en linne uit, en werk met ywerige hande.
Deel
Lees SPREUKE 31SPREUKE 31:13 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Sy soek wol en vlas en werk gewillig met haar hande.
Deel
Lees SPREUKE 31SPREUKE 31:13 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)
Sy kry wol en vlas in die hande en verwerk dit met genot.
Deel
Lees SPREUKE 31SPREUKE 31:13 Bybel vir almal (ABA)
Sy maak wol en vlas bymekaar en sy geniet dit om met haar hande te werk.
Deel
Lees SPREUKE 31