YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

SPREUKE 31:12-13

SPREUKE 31:12-13 Bybel vir almal (ABA)

Sy laat dit goed gaan met hom, nie sleg nie, haar hele lewe lank. Sy maak wol en vlas bymekaar en sy geniet dit om met haar hande te werk.

Deel
Lees SPREUKE 31

SPREUKE 31:12-13 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Gimel. Sy doen aan hom goed, en nie kwaad nie, al die dae van haar lewe. Dalet. Sy sorg vir wol en vlas, en sy werk met gewillige hande.

Deel
Lees SPREUKE 31

SPREUKE 31:12-13 Afrikaans 1983 (AFR83)

Sy bring vir hom net voordeel, nie nadeel nie, haar hele lewe lank. Sy maak wol en vlas bymekaar en geniet dit om dit te verwerk.

Deel
Lees SPREUKE 31

SPREUKE 31:12-13 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Sy doen goed aan hom en nie kwaad nie, al die dae van haar lewe. Sy soek wol en linne uit, en werk met ywerige hande.

Deel
Lees SPREUKE 31

SPREUKE 31:12-13 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Sy sal hom al die dae van haar lewe goed doen en nie kwaad nie. Sy soek wol en vlas en werk gewillig met haar hande.

Deel
Lees SPREUKE 31

SPREUKE 31:12-13 Die Boodskap (DB)

Wat nodig is vir die huis, dit kry sy. Sy verrig haar dagtaak met vreugde.

Deel
Lees SPREUKE 31

SPREUKE 31:12-13 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Haar hele lewe lank bring sy vir hom net voordeel, nie ellende nie. Sy kry wol en vlas in die hande en verwerk dit met genot.

Deel
Lees SPREUKE 31
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's