SPREUKE 3:9 - Compare All Versions
SPREUKE 3:9 AFR83 (Afrikaans 1983)
Vereer die Here met offerandes uit al wat jy besit en met die beste uit jou oes
Deel
SPREUKE 3 AFR83SPREUKE 3:9 AFR53 (Afrikaans 1933/1953)
Vereer die HERE uit jou goed en uit die eerstelinge van al jou inkomste
Deel
SPREUKE 3 AFR53SPREUKE 3:9 NLV (Nuwe Lewende Vertaling)
Vereer die HERE met alles wat jy besit. Gee vir Hom die beste van jou oes.
Deel
SPREUKE 3 NLVSPREUKE 3:9 ABA (Bybel vir almal)
Jy moet die Here respekteer en Hom dien met alles wat jy het, met die beste van alles wat jy bymekaarmaak.
Deel
SPREUKE 3 ABASPREUKE 3:9 AFR20 (Die Bybel 2020-vertaling)
Eer die HERE met jou rykdom, met die beste deel van jou volle oes
Deel
SPREUKE 3 AFR20SPREUKE 3:9 CAB23 (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Eer die HERE met jou goed en uit die eerstelinge van al jou opbrings.
Deel
SPREUKE 3 CAB23