SPREUKE 3:8
SPREUKE 3:8 Bybel vir almal (ABA)
Dan sal jy heeltemal gesond bly en jy sal elke dag nuwe krag kry.
Deel
Lees SPREUKE 3SPREUKE 3:8 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
dit sal genesing wees vir jou liggaam en verkwikking vir jou gebeente.
Deel
Lees SPREUKE 3SPREUKE 3:8 Afrikaans 1983 (AFR83)
dit is die geneesmiddel vir jou, die verkwikking vir jou liggaam.
Deel
Lees SPREUKE 3SPREUKE 3:8 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Genesing sal dit bring vir jou liggaam en verkwikking vir jou gebeente.
Deel
Lees SPREUKE 3SPREUKE 3:8 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Dit sal gesond wees vir jou naeltjie en murg vir jou gebeente.
Deel
Lees SPREUKE 3