SPREUKE 3:29
SPREUKE 3:29 Afrikaans 1983 (AFR83)
Moenie kwaad teen iemand beplan terwyl hy vol vertroue by jou woon nie.
Deel
Lees SPREUKE 3SPREUKE 3:29 Bybel vir almal (ABA)
Wanneer iemand naby jou is en hy voel veilig, dan moet jy nie sit en dink wat jy kan doen sodat dit sleg kan gaan met hom nie.
Deel
Lees SPREUKE 3SPREUKE 3:29 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Bewerk geen onheil teen jou naaste terwyl hy vol vertroue by jou woon nie.
Deel
Lees SPREUKE 3SPREUKE 3:29 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Moenie teen jou medemens kwaad smee, terwyl hy in goeie trou by jou woon nie.
Deel
Lees SPREUKE 3SPREUKE 3:29 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Bedink geen kwaad teen jou naaste nie, want hy woon veilig by jou.
Deel
Lees SPREUKE 3