YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

SPREUKE 3:24

SPREUKE 3:24 Bybel vir almal (ABA)

Jy sal dan nie bang wees om te gaan slaap nie, jy sal gaan lê en jy sal lekker slaap.

Deel
Lees SPREUKE 3

SPREUKE 3:24 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

as jy gaan lê, sal jy nie skrik nie, en lê jy, dan sal jou slaap soet wees.

Deel
Lees SPREUKE 3

SPREUKE 3:24 Afrikaans 1983 (AFR83)

jy sal nie bang hoef te wees as jy gaan slaap nie; as jy gaan lê, sal jy rustig slaap.

Deel
Lees SPREUKE 3

SPREUKE 3:24 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

As jy gaan lê, sal jy nie verskrik wees nie, as jy lê, sal jou slaap soet wees.

Deel
Lees SPREUKE 3

SPREUKE 3:24 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

As jy gaan lê, moet jy nie bang wees nie; ja, jy sal gaan lê, en jou slaap sal soet wees.

Deel
Lees SPREUKE 3

SPREUKE 3:24 Die Boodskap (DB)

Wanneer jy gaan slaap, sal jy nie bang wees nie. Jou nagrus sal goed wees.

Deel
Lees SPREUKE 3

SPREUKE 3:24 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Jy sal kan gaan slaap sonder om bang te wees. Jy sal rustig kan bly slaap.

Deel
Lees SPREUKE 3
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's