SPREUKE 3:22 - Compare All Versions
SPREUKE 3:22 ABA (Bybel vir almal)
As jy met wysheid lewe, dan sal jy 'n lang en 'n mooi lewe hê.
Deel
SPREUKE 3 ABASPREUKE 3:22 AFR53 (Afrikaans 1933/1953)
dan sal dit die lewe wees vir jou siel en 'n versiersel vir jou hals
Deel
SPREUKE 3 AFR53SPREUKE 3:22 AFR83 (Afrikaans 1983)
dit sal vir jou 'n mooi lewe verseker en soos 'n pragtige halssnoer vir jou wees
Deel
SPREUKE 3 AFR83SPREUKE 3:22 AFR20 (Die Bybel 2020-vertaling)
Dit sal lewe wees vir jou wese, 'n sieraad vir jou nek.
Deel
SPREUKE 3 AFR20SPREUKE 3:22 CAB23 (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
So sal hulle lewe vir jou siel wees en genade vir jou nek.
Deel
SPREUKE 3 CAB23SPREUKE 3:22 DB (Die Boodskap)
Dié twee sal jou gelukkig maak. Hulle sal jou lewe versier.
Deel
SPREUKE 3 DBSPREUKE 3:22 NLV (Nuwe Lewende Vertaling)
Dit sal jou lewe verryk en eer en agting vir jou bring.
Deel
SPREUKE 3 NLV