SPREUKE 3:21
SPREUKE 3:21 Bybel vir almal (ABA)
My kind, jy moet met ware wysheid lewe, jy moenie ophou om verstandig te wees nie.
Deel
Lees SPREUKE 3SPREUKE 3:21 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
My seun, laat dit nie uit jou oë wyk nie, bewaar beleid en oorleg
Deel
Lees SPREUKE 3SPREUKE 3:21 Afrikaans 1983 (AFR83)
My seun, behou die takt en oorleg; moet dit nie uit die oog verloor nie
Deel
Lees SPREUKE 3SPREUKE 3:21 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
My seun, vindingrykheid en goeie oordeel – laat dit nie aan jou oë ontglip nie; hou daarby.
Deel
Lees SPREUKE 3SPREUKE 3:21 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
My seun, laat hulle nie van jou oë afwyk nie; bewaar gesonde wysheid en oorleg.
Deel
Lees SPREUKE 3