SPREUKE 3:17
SPREUKE 3:17 Bybel vir almal (ABA)
Iemand wat wysheid het, geniet die lewe, en dit gaan goed met hom.
Deel
Lees SPREUKE 3SPREUKE 3:17 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
sy weë is lieflike weë, en al sy paaie is vrede.
Deel
Lees SPREUKE 3SPREUKE 3:17 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Haar weë is aangename weë, en al haar paaie is vrede.
Deel
Lees SPREUKE 3SPREUKE 3:17 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Haar weë is weë van plesier, en al haar paaie is vrede.
Deel
Lees SPREUKE 3