SPREUKE 3:10 - Compare All Versions
SPREUKE 3:10 ABA (Bybel vir almal)
Dan sal jou stoorkamers heeltemal vol wees, en daar sal so baie wyn wees dat jou parskuipe oorloop.
Deel
SPREUKE 3 ABASPREUKE 3:10 AFR53 (Afrikaans 1933/1953)
dan sal jou skure vol word van oorvloed en jou parskuipe oorloop van mos.
Deel
SPREUKE 3 AFR53SPREUKE 3:10 AFR83 (Afrikaans 1983)
dan sal jou skure oorvol wees en jou parskuipe oorloop van die wyn.
Deel
SPREUKE 3 AFR83SPREUKE 3:10 AFR20 (Die Bybel 2020-vertaling)
dan sal jou graanskure oorvol wees, en van •nuwe wyn sal jou parskuipe oorloop.
Deel
SPREUKE 3 AFR20SPREUKE 3:10 CAB23 (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
So sal jou skure vol word met oorvloed, en jou perse sal uitbars met mos.
Deel
SPREUKE 3 CAB23SPREUKE 3:10 DB (Die Boodskap)
Dan sal jy meer as genoeg hê om van te leef. Jou lewe sal vol vreugde wees.
Deel
SPREUKE 3 DBSPREUKE 3:10 NLV (Nuwe Lewende Vertaling)
Hy sal jou opgaarplekke vol maak. Jou parskuipe sal oorloop van al die wyn.
Deel
SPREUKE 3 NLV