SPREUKE 3:1 - Compare All Versions
SPREUKE 3:1 ABA (Bybel vir almal)
My seun, jy moenie vergeet wat ek vir jou leer nie, jy moet onthou wat ek vir jou sê
Deel
SPREUKE 3 ABASPREUKE 3:1 AFR53 (Afrikaans 1933/1953)
MY seun, vergeet my onderwysing nie, en laat jou hart my gebooie bewaar
Deel
SPREUKE 3 AFR53SPREUKE 3:1 AFR83 (Afrikaans 1983)
My seun, wat ek jou leer moet jy nie vergeet nie, hou vas aan wat ek jou voorskryf
Deel
SPREUKE 3 AFR83SPREUKE 3:1 AFR20 (Die Bybel 2020-vertaling)
My seun, my onderrig moet jy nie vergeet nie, en my gebooie – jou hart moet daarby hou
Deel
SPREUKE 3 AFR20SPREUKE 3:1 CAB23 (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
My seun, vergeet my wet nie; maar laat jou hart my gebooie bewaar.
Deel
SPREUKE 3 CAB23SPREUKE 3:1 DB (Die Boodskap)
Jong vriend, luister na my raad. Dink mooi oor die alledaagse lewe na. Dink wat jy op die regte oomblik moet sê en wat jy moet doen, wie en wat jy eerder moet vermy. ’n Wyse manier van leef het groot waarde.
Deel
SPREUKE 3 DBSPREUKE 3:1 NLV (Nuwe Lewende Vertaling)
My seun, moenie vergeet wat ek jou geleer het nie. Hou vas aan my opdragte.
Deel
SPREUKE 3 NLV