SPREUKE 28:6 - Compare All Versions
SPREUKE 28:6 ABA (Bybel vir almal)
Dit is beter om arm en eerlik te wees as om oneerlik te wees en dan ryk te word.
Deel
SPREUKE 28 ABASPREUKE 28:6 AFR53 (Afrikaans 1933/1953)
Die arme wat in sy regskapenheid wandel, is beter as die verkeerde wat twee paaie wil loop en daarby ryk is.
Deel
SPREUKE 28 AFR53SPREUKE 28:6 AFR83 (Afrikaans 1983)
Liewer arm wees en eerbaar lewe as oneerlik lewe en ryk wees.
Deel
SPREUKE 28 AFR83SPREUKE 28:6 AFR20 (Die Bybel 2020-vertaling)
'n Arme wat onberispelik leef, is beter as 'n vals persoon wat op twee paaie loop terwyl hy ryk is.
Deel
SPREUKE 28 AFR20SPREUKE 28:6 CAB23 (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Beter is die arme wat in sy opregtheid wandel, as hy wat verkeerd is in sy weë, al is hy ryk.
Deel
SPREUKE 28 CAB23SPREUKE 28:6 DB (Die Boodskap)
’n Arm mens wat reg leef, is beter daaraan toe as ’n ryke wie se lewe krom en skeef is.
Deel
SPREUKE 28 DBSPREUKE 28:6 NLV (Nuwe Lewende Vertaling)
Dit is beter om arm te wees en eerbaar te lewe as om oneerlik te lewe en ryk te wees.
Deel
SPREUKE 28 NLV