Spreuke 28:6

Spreuke 28:6 CAB23

Beter is die arme wat in sy opregtheid wandel, as hy wat verkeerd is in sy weë, al is hy ryk.