SPREUKE 21:28 - Compare All Versions

SPREUKE 21:28 ABA (Bybel vir almal)

'n Vals getuie sal sterf, maar 'n getuie wat goed geluister het wat mense sê, kan aanhou praat.

SPREUKE 21:28 AFR53 (Afrikaans 1933/1953)

'n Leuenagtige getuie kom om; maar 'n man wat goed toeluister, spreek vir altyd.

SPREUKE 21:28 AFR83 (Afrikaans 1983)

'n Vals getuie gaan sy dood tegemoet. 'n Betroubare getuie se getuienis het betekenis.

SPREUKE 21:28 AFR20 (Die Bybel 2020-vertaling)

'n Leuenagtige getuie gaan ten gronde, maar iemand wat luister, mag altyd praat.

SPREUKE 21:28 CAB23 (Contemporary Afrikaans Bible 2023)

'n Valse getuie sal omkom, maar die man wat dit hoor, spreek voortdurend.

SPREUKE 21:28 DB (Die Boodskap)

’n Vals getuie word maklik vasgetrek. Niemand wil na hom luister nie. Jy kan maar luister na ’n getuie wat die waarheid praat.

SPREUKE 21:28 NLV (Nuwe Lewende Vertaling)

’n Vals getuie sal omkom. ’n Betroubare getuie se getuienis staan vas.