SPREUKE 21:22
SPREUKE 21:22 Bybel vir almal (ABA)
Iemand wat wysheid het, kan 'n stad vol soldate oorwin, en hy kan die mure laat val wat die soldate moet beskerm.
Deel
Lees SPREUKE 21SPREUKE 21:22 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Die wyse beklim die stad van die helde en gooi die vesting neer waar dit op vertrou.
Deel
Lees SPREUKE 21SPREUKE 21:22 Afrikaans 1983 (AFR83)
'n Wyse man kan selfs 'n stad vol dapper verdedigers oorwin en die vesting waarop hulle vertrou, laat val.
Deel
Lees SPREUKE 21