SPREUKE 21:20 - Compare All Versions
SPREUKE 21:20 ABA (Bybel vir almal)
In 'n wyse mens se huis is daar kosbare goed en olyf-olie, 'n dwase mens eet alles op wat hy het.
Deel
SPREUKE 21 ABASPREUKE 21:20 AFR53 (Afrikaans 1933/1953)
'n Kosbare skat en olie is in die woning van die regverdige, maar 'n dwase mens bring dit deur.
Deel
SPREUKE 21 AFR53SPREUKE 21:20 AFR83 (Afrikaans 1983)
In die woning van 'n wyse mens is daar altyd kosbare besittings en olie; 'n dwase mens bring sy goed deur.
Deel
SPREUKE 21 AFR83SPREUKE 21:20 AFR20 (Die Bybel 2020-vertaling)
'n Kosbare skat en olie is in die tuiste van 'n wyse, maar 'n dwase mens verslind syne.
Deel
SPREUKE 21 AFR20SPREUKE 21:20 CAB23 (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Daar is 'n skat om te begeer en olie in die woning van die wyse mense; maar 'n dwase mens spandeer dit op.
Deel
SPREUKE 21 CAB23SPREUKE 21:20 DB (Die Boodskap)
’n Wyse mens het ’n fyn smaak. Hy ken die waarde van dinge en pas sy besittings mooi op. ’n Dom mens verwaarloos en vernietig alles.
Deel
SPREUKE 21 DBSPREUKE 21:20 NLV (Nuwe Lewende Vertaling)
In ’n wyse mens se huis is altyd kosbare besittings en uitgesoekte olie. ’n Dwase mens gebruik alles op wat hy in sy huis het.
Deel
SPREUKE 21 NLV