SPREUKE 21:17
SPREUKE 21:17 Bybel vir almal (ABA)
As iemand baie hou van plesier, dan sal hy arm word, iemand wat baie lief is vir wyn en olyf-olie, word nie ryk nie.
Deel
Lees SPREUKE 21SPREUKE 21:17 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Wie van vrolikheid hou, is 'n man van gebrek; hy wat van wyn en olie hou, sal nie ryk word nie.
Deel
Lees SPREUKE 21SPREUKE 21:17 Afrikaans 1983 (AFR83)
Wie plesier voorop stel, word arm; wie lief is vir wyn en lekker kos, word nie ryk nie.
Deel
Lees SPREUKE 21