SPREUKE 21:16
SPREUKE 21:16 Bybel vir almal (ABA)
Wanneer iemand ophou om verstandig te lewe, dan sal hy moet gaan woon waar die dooie mense is, hy sal sterf.
Deel
Lees SPREUKE 21SPREUKE 21:16 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
'n Mens wat afdwaal van die pad van verstand, sal in die vergadering van die skimme rus.
Deel
Lees SPREUKE 21SPREUKE 21:16 Afrikaans 1983 (AFR83)
As iemand ophou om verstandig te lewe, beland hy tussen die dooies.
Deel
Lees SPREUKE 21SPREUKE 21:16 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
'n Mens wat afdwaal van die pad wat begrip kweek, sal in die samekoms van skimme tot rus kom.
Deel
Lees SPREUKE 21SPREUKE 21:16 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Die man wat afdwaal van die weg van verstand, sal in die vergadering van die dooies bly.
Deel
Lees SPREUKE 21